Saturday 17 April 2021

Anthony David Hall kom ons wees reguit

 Anthony David Hall kom ons wees reguit met mekaar

Kom ek en jy praat sommer so bietjie reguit.
Van waar ek jou so Maand of twee gelede gladnie geken het nie tot waar jy my skielik op `n Live video aangeval em valslik beskuldig het omdat ek `n Pos van jou geshare het en verskriklik sleggese het sonder rede het ek jou leer ken as een van die grootste Con Artist Scammers en bullshitters met klein mannetjie sindroom wat ek in my hele Lewe nog nooit eers van gehoor het nie en walla, daar is jy in Lewende Lywe.
Nou Anthony in hierdie Maand of Twee het jy verskeie Mense / Organisasies aangeval en party so sleggese dat die see hulle nie kon afwas nie dan het jy dieselfde aand op live gegaan en gespog watse Jesus Konings Kind jy is en gered en gestuur is om SA te red as Presidend.
Watse kak rook jy om so onstabiel te wees my Ou en dan gaan jy so laag om jou verlamde Moeder op Live Video aan die Wereld te vertoon in haar Nagklere en Ramaphosa en die Regering so te vloek voor haar waar sy weerloos le en dit vir jou eie gewin dat ek namens jou Moeder `n Traan in my oe kry en se Jammer Tannie, ek weet watse Pyn en vernedering hy jou as Kind gegee het en nou gebruik hy jou waaragtig nog om sy Naam te probeer red.
Shame Tannie ek en SA dink en Bid vir jou en hoop jy het ander Kinders wat die snert sien en jou uit daai vernederende onstabiele Seun van jou se kloue kom red.
Anthony jy het mense afgepers, gedreig, selfs vrouens ingesluit en hulle gevloek met die ergste P Woord soos net `n Gomgat dit kan doen en kom nou Pisgesig, ek DARE jou om te se ek lieg dan sit ek al daai mooi Konings Kind Stemboodskappe saam in `n Video waarin wat ek hier se ek kan bewys.
Jy sien Anthony jy het geteer op mense op wie jy vuil wasgoed gehad het wat niks kon of wou doen nie maar toe raak jy mak en oorspeel jou hand met Mense wat nie vir jou kak en dreigemente val nie en agv daarvan het jy nou kastig jou Road Trips gekanselleer want jy word oral in SA gesoek en nee nie soos jy se `n Hit op jou Lewe pm jou te dood nie maar `n Hit soos om vet gebliksem te word.
Anthony ek sien nou in die Laaste paar video`s hoe jy siektes en Medikasie uiteen sit en dat ons nie moet viral gaan en se jy gebruik dit as `n verskoning nie en in dieselfde asem spog jy hoe jy al Jare regoor die Wereld gepraat het en dat dit `n geheim was en jy dit nooit genoem het nie so nou die vraag..... As jy nie nou die siektes en medikasie voorgooi as verskonings vir jou onstabiele optredes en uitlatings nie hoekom maak jy dit nou skielik bekend. Is dit nou skielik so belangrik dat jy dit moet voorgooi nou dat jy in die gemors is.
Anthony nog `n ding is dat hierdie klein eise nie jou probleem is nie maar bewerings waarvoor jy en jou bedrywighede werklik ondersoek word en hier praat ons nie van kleingeld nie maar Jare agter Tralies.
Ek verstaan jy het Interdukte en eise ingestel en as my Naam op jou lysie is moenie eers dat jou Prokureur sy asem of Ink mors om my te kontak nie, al wat die Speurder moet doen is om die Hof Datum deur te gee want ek kry jou sommer reguit by die Hof sonder om te op en af.
Ten laaste President Hall.....
Dit wil voorkom of jy met `n Plan werk met hierdie siektes en medikasie, beplan jy dalk `n kastige Relaps of overdose vir aansien en om Jannie Jammergat te speel maar ek wil jou waarsku, werk maar jou Totale mooi uit dat jy jouself nou nie in `n "RIP" Overdose ingooi nie want jy is nie eers welkom in die Hel nie so jy is verdoem.
Vat nou jou Live Video Kamera en trap hom stukkend en gaan boek jou in vir Waarneming en Proffesionele Hulp voor dit ook te laat is.
Groete en sterkte

 

Anthony David Hall kom ons wees reguit

  Anthony David Hall kom ons wees reguit met mekaar Kom ek en jy praat sommer so bietjie reguit. Van waar ek jou so Maand of twee gele...