Anthony David Hall - No Manners

 

Cindy Strandloper is with Ghyll Kincaid-Smith and Shirley Tayler
Wednesday, April 21, 2021 at 10:46 PM

Sorry have to do this in afrikaans..
Alle grappe op n stokkie: as iemand op die wall is wat met Angus kontak het.. screenshot die vir hom ASB: 🙏
As Mr. HOLL briewe kan skryf en aanstuur (syne is fake..myne nie) dan kan ek ook seker maar..
Liewe Angus
Ek gaan nou reguit en eerlik wees...
Ekt het vanaand Holl se live gekyk en gedink dit is vreeslik snaaks hoe hy sy gesig trek... maar
1. Ekt nie gedink dit is snaaks hoe hy families, onskuldige mense en vrouens aanval.. (more kry hy maar net weer sy eie medisyne..)
2. Ekt nie daarvan gehou hoe hy met jou praat en jou te order om jou pa te bel net om sy eie agenda te laat vlam vat.. ons almal weet mos hoe uitgeslape die Holl is. Betrek onskuldige en opreg eerlike en goeie mense in sy sirkus....
3. Jou maats wat weg is van RAEL so te beledig.. is hulle nie genoeg deur nie.. jy het n pad saam hulle gestap.. jy moes dit voel.
Jy weet hoe lank volg ek julle nou al Angus.. en ek het nog altyd net goeie woorde vir jou gehad.. respek gehad vir wat jy als daar gedoen het..
Vanaand se live het my hart seer gemaak vir een of ander rede.. ek kon voel jy is nie gelukkig Angus.. want nes ek vir iemand n ruk terug gese het ek weet dis nie wie hulle is en hulle is beter as holl het my woorde waar gekom.. hy was en is beter.. hy is weg daar.
Ek verstaan mens moet lewe.. lewe is swaar..
Weet net dat ek jou nie judge omdat jy saam met hom karwei.. nes Graham weet ek jy raak ook moeg.. frustrated en mis jou familie..
Jou gebed gisteraand kon ek voel was opreg..
Geen slegmakery en swartsmeerdery van jou kant af.. nuwe respek gekry vir jou. Veralntoe jy vanaand op die live vir hom NEE se..
Nou moet ek vir jou se vanaand want dit het diep op my hart kom le.. gee jokes of agendas...
1. Staan sterk.. bly wie jy regtig is en moenie jouself langs die pad verloor.
2. Vertrou en bly glo.. God sal n uitweg vir jou maak.
3. Sit jou familie altyd eerste maak nie saak wat. Daai man is net jou familie tot hy jou nie meer nodig het of kla gebruik het.
4. Doen watookal met die soos jy goed dink.. ons gee om.. dis al. No hidden agendas..
 

 

No comments:

Post a Comment

Anthony David Hall kom ons wees reguit

  Anthony David Hall kom ons wees reguit met mekaar Kom ek en jy praat sommer so bietjie reguit. Van waar ek jou so Maand of twee gele...