RAEL - Rehab se eie Advokaat Gerrie Nel

Rehab se eie Advokaat Gerrie Nel....

Nou dat dit blyk dat President Hall na bewering bankrot is kom hy op sy FB en vra " Wie is Koos Weideman wat hy van geen kant af ken nie.
3 Ure later kondig hy aan dat agv `n skokkende pos op sy FB "wat nie bestaan nie" en so asof Hy Koos nou skielik ken dat hy sy Presidentskap na bewering opsy gaan skuif want in de Koerante sien hy dat Koos vermoor is en daar is `n Losprys wat hy wil he vir die Toekoms.
Agbare PI Sherlock Holmes as jy Speurder wil speel is dit altyd `n goeie begin om jouself van die omstandighede te vergewis voordat jy wil geldmaak.
Groete Advokaat Pitt Bull Hall.
 

Wel Mense is hierdie nou Toeval.
Besluit maar self.
 

No comments:

Post a Comment

Anthony David Hall kom ons wees reguit

  Anthony David Hall kom ons wees reguit met mekaar Kom ek en jy praat sommer so bietjie reguit. Van waar ek jou so Maand of twee gele...