Anthony Hall soebat President Neil

Satanskind het nou niemand oor nie.
Geen Advokaat, geen EFF, omtrent geen Pasiente en wat doen hy nou….
Gatomswaai na Neil de Beer wat amper in `n Tranedal ontaard.
Wel Anthony blykbaar is jy of Bi-Polar of het `n shot Pethedine weg want jy is amper in Trane opsoek na `n bietjie Koffietjies by Neil, regtig nou …...
Wel Meneer Hall jy is def in `n heel ander klas as Neil en soos ek hom ken sal hy jou vergewe as `n Christen maar om saam met jou om enige Tafel te sit is Def. die vernietiging van die UIM soos jou verlede jou vooruit loop en bewys van hoeveel mense jy al vernietig het opsoek na roem met opgemaakte snert en as die Hitte gloei kruip jy weer terug.
Mens vat net nie so `n kans met `n nikswerd looser nie.
Jy het nou so baie Probleme op hande en hierdie is die begin van die einde vir `n opregte looser wat snak na asem.
Hou op met jou Aanval Video`s, gaan vir Berading en konsentreer op jou Plaas en besigheid en kry ook weer `n gelukkige glimlag op jou gesig.
Groete en Sterkte.
Ps: Vra my ook sommer omverskoning omdat jy my uit die Bloute aangeval het en valslik beskuldig het dat ek jou Ma en Suster gevloek het, White Trash is en toe die verskriklike goed wat jy oor my kwytgeraak het waarvan jy kasig bewyse van het maar toe gaan delete jy die video toe mense jou begin vra vir die sogenaamde bewyse.
Die Ball is nou in Hall se Court ou Poeppies
Cheers

 

No comments:

Post a Comment

Anthony David Hall kom ons wees reguit

  Anthony David Hall kom ons wees reguit met mekaar Kom ek en jy praat sommer so bietjie reguit. Van waar ek jou so Maand of twee gele...