Chaos in President Hall se Kantoor

 En daar is Chaos in President Hall se Kantoor.

President Hall, moenie "panick" nie, jy het mos bewyse van alles wat jy gese het en jy is mos `n Man van die Waarheid of het al jou volgelinge wragtig in jou leuens geglo.
En skielik is daar `n doodse stilte want beide sy fone is ge-hack......
Baie gerieflik....
Wel Mense, as hy nou weer video`s oor iemand maak, bly net stil en doen die Nodige.
Saluut Debbie
 

 

No comments:

Post a Comment

Anthony David Hall kom ons wees reguit

  Anthony David Hall kom ons wees reguit met mekaar Kom ek en jy praat sommer so bietjie reguit. Van waar ek jou so Maand of twee gele...